top of page
Welkom by Pneuma Gemeente
'n Jesus-gefokusde familie!
Vir ons onlangse preke is daar ñ youtube skakel hier onder.Indien jy die audio wil hê stuur ons gerus ñ epos na Pgemeente@gmail.com
Baie welkom by Pneuma Gemeente, AGS Groblersdal se webwerf. Ons is ‘n familie-gemeente wat deel uitmaak van die AGS van Suid-Afrika, en dit is ons doel om waarlik ‘n gemeenskap te impakteer met die liefde van Jesus Christus.
Dienstye Sondae 09:00
Kom besoek ons gerus!
bottom of page